Kuier

SSYLÉÉFIN GGELOOF

GETUIENIS

Terwyl sy en 'nskool-vriend 'n duet gesing het, het Nathali Rayners net geweet:dít is wat sy met haar lewe wil doen. Sy was maar nog op learskool, maar daar op die saaltrappe met die ligte wat op hulle skyn, het die mikrofoon haar geroep.

”Dis waar my sangloop-baan ein eintlik begin het. Maar ook my liefde vir radio,” vertel dié 38-jarige Kapenaar. vandag is sy'n gospelsanger in eie reg. Syhet onlangs'n CD uitgebring en hou ook deesdae haar lyf radio-omroeper.

Vir dié wat nie haar storie ken nie, mag dit dalk klink of dit lank gevat het vir haar om te kom waar sy nou is, maar Nathali, wat van kleintyd af fisies gestremd is, leef nou haar droom uit.

Sy is op tweejarige

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related