Kuier

AANGEHOU, GEWEN

In 2015 kry Bernadette Swartz (44) uit die bloute 'n oproep van 'n vriendin met wie sy kontak verloor het.

”Ek hetgisteraand 'n droom van jou gehad,”sê die belier Íuit Graaff-Reinet in die Oos-Kaap.”Daarin het jy 'n baie suksesvolle klerebesigheid. En die besigheid se naam is BE.”

Bernadette het nog nooit 'n steek naaldwerkgedoen nie, maar die gesprek steek by haar vas, en die finansies druk. 'n Paar weke later besluit sy om die droom haar eie te maak.

Kort daarna kry Magdalene Collins (70) van die Paarl, wat bykans 30 jaar lank in 'n klerefabriek in Elsiesrivier in die Kaap gewerk het, 'n oproep van haar dogter Bernadette. ”Ek weet Mammie het'n ou naaldwerkmasjien. Kan ek dit asseblief ieen?”

Nie lank daarna nie vertrek die ou Empisal-masjien waarmee Bernadette grootgeword het met 'n rygeleentheid uit die Paarl. Dit word halfpad aan iemand anders oorhandig en dan eindelik by haar in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap afgeiewer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier2 min read
Leer Jy Jou Kind Slegte Finansiële Gewoontes?
Wat kinders reeds vroeg oor finansies leer, kan lewenslange gewoontes vorm. Lê dus ’n goeie grondslag. “Uit my werk met kinders van verskillende ouderdomme en agtergronde is dit duidelik ouers leer hulle soms swak geldgewoontes,” sê Eunice Sibiya, ’n
Kuier4 min read
Haar Oog Op Die Kroon
Deelnemers aan die Mej. SuidAfrika-kompetisie het deur die jare met hul verskillende voorkomste, ouderdomme en persoonlikhede ingeskryf. Maar een ding het hulle feitlik almal gemeen gehad: Hulle kon moeiteloos in swemdrag en aandrokke op die verhoog

Related