Huisgenoot

MEISIE VAN DIE PLAAS

DIS dalk net in ’n reeks so uitspattig soos Die Real Housewives van die Wynlande dat ’n mens kan verwag om dít te sien – ’n partytjie om ’n skatryk vrou se egskeiding van ’n jaar tevore te vier.

Maar Karen Schwendtke (48) het onderneem om haar hart so wyd soos ’n perdestal oop te gooi; daarom het sy in dié program makietie gehou om die dag toe sy en haar man uitmekaar is – en haar vryheid– te vier.

En die partytjie op die wynlandgoed Grande Provence in die Franschhoekvallei was allesbehalwe somber. Daar was ’n koek met ’n man en vrou op wat deur ’n rivier geskei word. Haar mededeelnemer Mariska Thorpe het vir elkeen van die vroue ’n lawwe sonbril gegee met die woorde “2 Sexy 4 My Ex” daarop.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related