Huisgenoot

KOEBAAI, MY STUKKIE HEMEL

DIS ’n wolklose dag. Hier waar ons op die houtdek sit, lê die Goudstad eindeloos voor ons voete uitgestrek. Die groen blaredak van boomryke voorstede, Rosebank en Sandton se betonkranse … en op die helderste dae kan jy glo selfs die piepklein broodroostervorm van die Voortrekkermonument op die horison gewaar.

Die meeste van ons ken haar danksy haar kabaretvertonings, soms saam met Nataniël en Casper de Vries. Maar dis hierdie uitsig van haar tuiste en gastehuis hoog in Brixton, Johannesburg, wat haar die afgelope 14 jaar die meeste vreugde gegee het, sê die veteraansangeres en -aktrise Elzabé Zietsman.

Elke oggend groet sy die daeraad van hierdie einste houtdek af. En saans, wanneer sy die groot vleuelklavier in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Beer Adriaanse
Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Toe ek tweedejaar en 20 was. Ek het ’n afro gehad, was sorgeloos en die wêreld was eenvoudig. Waaroor is jy spyt? Oor die kere in my lewe waar ek nie myself was nie of oneerlik met myself was. Hoe sal die me
Huisgenoot2 min read
Majozi
As tjokker in Durban het musiek ’n groot impak op sy lewe gehad. “My ouers was lief daarvoor om na klassieke en gospelmusiek te luister. Ek was self ook mal oor kinderrympies,” sê Majozi (36), bekend vir sy treffers “Fire”, “Darling” en “Mi Amor” saa
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■

Related