Kuier

MA'S IS VAN GOD

Ek onthou uit my kinderdae die muurbehangsel met die woorde: "Wat is 'n huis sonder 'n Moeder?"

Dis só waar, want sy is die gom wat haar gesin bymekaar hou.

Wanneer sy tot sterwe kom, kan gesinsverbrokkelling plaasvind. Susters en broers kuier nie meer so gereeld by mekaar nie, of verloor selfs kontak.

Jesaja 49:15 stel moederskap so mooi: “Kan ’n vrou haar suigeling vergeet, dat sy haar nie ontferm oor die seun van haar skoot

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier3 min read
Bridgerton
Sy sweef statig die hotelkamer binne. Elegant, aristokraties. Nes haar karakter in Bridgerton. Adjoa Andoh (61), wat lady Danbury speel, was onlangs in Johannesburg om seisoen drie van dié Netflix-treffer te bemark. Dis nie haar eerste draai hier nie
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van

Related