DIE LIEFDE VAN ’N MA
May 06, 2022
3 minutes
DEUR PASTOOR ZAIDA SWART
![f0008-01](https://article-imgs.scribdassets.com/6ipjsu5ao09rxpek/images/file6RW8GXS8.jpg)
My kind stuur onlangs vir my ’n meme wat twee bordjies met kos uitbeeld; een vir die ma en ander een die kind. Die kontras tussen die inhoud van die bordjies is hartroerend opvallend. Die kind se bordjie is oorpak met allerhande verskeidenheid, terwyl daar slegs ’n droë sny brood in die ma se bord is. Ek was skoons aangedaan.
Dis hoe ’n mamma is! Sy sal selfs honger gaan slaap, solank haar kind se maag
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days