Kuier

'N MA SE LAASTE WENS

Dit is vandag my suster, Jolene, se beurt om Mamma in die hospitaal te besoek. Die reëling het outomaties en onuitgesproke gebeur, soos ons kuiers by Mamma se huis toe sy nog gesond was. Ek wil nie in Jolene vasloop nie, al is Mamma ernstig siek.

My selfoon biep en ek sien dis ’n boodskap van my ma af. Wat wil Mamma met rooi nail polish en lipstick maak? En dan sluit sy die boodskap nogal af met die woord“DRINGEND!!!” – jip, in hoofletters, met drie uitroeptekens agterna. So dramaties soos altyd. Ek moet glimlag.

Mamma het nog altyd goed na haarself omgesien. Hou van mooi klere en goed. Hare altyd netjies kort gesny en wil niks van dye weet nie. Haar grys hare het haar kraakdeftig laat lyk.

Maar nou hang ’n kruis oor ons kop. Die dokter het ’n maand gelede ’n groeisel ontdek. Te laat. Sedertdien kwyn sy weg. Die eens statige, sterk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related