Kuier

SAKEVROU ONTGIN SKATTE UIT VULLIS

ENTREPRENEUR

Die spreekwoord lui:“one man’s waste is another man’s treasure”, en in die geval van Anthea Fransman (43) is dít in die kol. Dié sakevrou en ma dink nie twee keer om haar hande vuil te maak nie, want sy omskep herwinbare materiaal in ’n waardevolle skat wat vir haar en haar werknemers ’n inkomste genereer.

Daarby help haar besigheid, Recycle 1st, om die omgewing skoon te hou.

Dinge het egter ’n ompad geneem voordat Anthea besef het watter waarde daar in vullis is.

Anthea is gebore in Gqeberha in die Oos-Kaap, maar toe sy twee jaar oud was, het hul gesin Kaap toe getrek.

Anthea sê hulle het nie swaargekry nie, omdat haar pa, Benny Hartzenberg (73), ’n dokter is. Haar ma, Susan (66), was ’n huisvrou en saam het haar ouers gesorg dat sy en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier3 min read
Bridgerton
Sy sweef statig die hotelkamer binne. Elegant, aristokraties. Nes haar karakter in Bridgerton. Adjoa Andoh (61), wat lady Danbury speel, was onlangs in Johannesburg om seisoen drie van dié Netflix-treffer te bemark. Dis nie haar eerste draai hier nie
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van

Related