Vrouekeur

Sy ERFENIS is MOOI

“Ons doen tuisonderrig en een van die dinge wat Mamma ons leer, is entrepreneurskap. Werk is nie meer vrylik beskikbaar nie en ons moet leer om werkskeppers te wees om die probleem op te los,” sê die 11-jarige sakeman Durandt Malan.

“Ek het begin deur saadjies te plant en ’n kwekery op ons plaas te vestig. Die kwekery se naam is Durandts Little Garden Centre. Ek het baie pakkies blomme-, groente- en kruiesaad op Langebaan gekoop. Ek was baie opgewonde. Die hele koffietafel was vol saadpakkies.”

Maar dis nie waar die entrepreneur se inspirasie opgehou het nie. Durandt’s Heirloom Seeds is tans sy grootste onderneming.

“Dit is my aanlyn webwinkel waar ek meer as 850 variëteite groente- en vrugtesade verkoop.”

“Erfsade is saad wat nie gemanipuleer is nie en word van generasie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Woordspel 14
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege
Vrouekeur1 min read
PAK DIT in Jou Trollie
Fair Cape Dairies se heerlike nageregreeks word van vars vrugte gemaak en is hormoonvry. Kies uit koejawel, gemengde bessies of gestoofde vrugte met ’n lagie vla en witsjokolademousse, R9,99 elk. www.faircape.com *Pryse onderhewig aan verandering Pho
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton

Related