Huisgenoot

ENIG IN SY SOORT

KONING CHARLES benadruk graag dat hy “net ’n gewone mens in ’n ongewone posisie” is en dat hy soos almal anders behandel wil word.

Maar as jy as die seun van ’n koningin en erfgenaam van die troon grootword, word jy glad nie soos ’n gewone mens behandel nie.

Dan het jy het ander wat gereedstaan om te spring elke keer as ’n gier jou tref of jy iets eienaardigs wil doen.

SY MAJESTEIT SE KLEREKAS

Die koning hou daarvan om goed in ’n pak te lyk – geen baadjiesak-flappe nie, geen sakdoek wat uit ’n bosak bol nie en ’n blom in die knoopsgat.

Sy formele klerekas bestaan byna net uit dubbelbors-pakke van Anderson & Sheppard, een van Londen se eksklusiewe Savile Row-snyers. Sy hemde kom van Turnbull & Asser en word gemaak van die fynste, luuksste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related