SLEUTELGESPREK
Die polisieman sien laatnag ’n ou wat met ’n toe voordeur staan en praat.
“Wat maak jy?” wil hy weet.
“Nee,” antwoord die man, “my vrou het my uitgesluit. Nou praat ek maar met die slot, want hulle sê mos kommunikasie is die sleutel.”
WOLLIE, PRETORIA