Huisgenoot

ONTMOET MEJ. DOKTOR

KLEINTYD was The Princess Diaries my gunstelingfliek. Vir ’n baie lang tyd wou ek eendag wanneer ek groot is ’n prinses wees.

Eintlik wil ek steeds een wees. Maar iewers langs die pad het ek besef dat ek iets meer realisties sal moet vind. Toe kyk ek Legally Blonde en kom tot die slotsom dat ek regte wil studeer. As jy klein is en jy is bekkig, spot mense mos soms dat jy ’n goeie prokureur sal maak. En daar was baie mense wat dit vir my gesê het, maar ek moes hard werk om daar te kom.

My ma, Wendy, het my as ’n enkelouer op die Kaapse Vlakte grootgemaak. Ons moes vanweë finansiële kwessies baie trek, en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related