Huisgenoot

MY SWAAR PAD NA ROEM

DRIE keer per week is dit Zoë Brown se sprankelende glimlag en borrelende persoonlikheid wat die skok van vroeg opstaan vir Suid-Afrikaners versag. Maar dis nie net met hanekraai dat dié medeaanbieder van SABC3 se ontbytprogram, Expresso, op die kassie te sien is of haar stem oor die radio gehoor word nie.

Smiddae maak sy die pad huis toe korter vir luisteraars van die Kaapse stasie KFM. Daarby verskyn dié veelsydige donkerkop ook nou die eerste keer voor die TV-kameras as aktrise in die komediefliek Skaapboer.

Maar die pad na roem was nie vir haar maklik nie. Deur die nag werk, selfs die “graveyard shift’’, ken sy net so goed soos bitter vroeg opstaan.

Vandag kyk sy met trots terug op hoe ver sy gevorder het sedert die dae dat sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related