Huisgenoot

Hoekom spin katte?

DIS ’n opwindende dag in die Babbelboomhuis. Daar is ’n helderrooi ballon en ’n groot koek op die tafel. Die rede vir die fees? Paloeka die leeu verjaar.

“Veels geluk liewe Paloeka-a-a, omdat jy verjaar!” sing Bibi en Palawa die kameelperd uit volle bors toe Paloeka by die boomhuis aankom.

Paloeka bloos bloedrooi – baie indrukwekkend vir ’n leeu – toe Palawa ’n kartonkroon op sy kop sit.

“Ek het vir jou ’n verrassing,” sê Palawa en gaan haal die toegedraaide geskenk.

“Ek het lank oor die geskenk gedink. Ek moes die kat eers behoorlik uit die boom kyk voor ek besluit het wat ek vir jou gaan gee,” sê Palawa.

“Watter kat? Is hier ’n kat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related Books & Audiobooks