Huisgenoot

VREUGDE NÁ MY DONKERTE

HAARverhaal kon maklik een van moedverloor gewees het. ’n Paar jaar gelede het sy so min hoop vir die lewe gehad dat sy selfs vir haar naasbestaandes ’n vaarwelnota op haar foon getik het.

Maar iets het haar laat deurdruk – en hier sit Lyntjie Jaars voor ons, ’n prentjie van vreugde in haar velskoene en bont baadjie. Haar lag is aansteeklik en in haar Namaaksent gesels sy die dag aan die brand.

Gegewe haar bruisende vreugde is dit g’n wonder sy skiet nou aan haar derde seisoen van die kykNET-geselsprogram Oppiestoep nie – dis vir kykers lekker om na haar te kyk. Sy is ook gereeld gasaanbieder van kykNET & Kie se , waar sy ’n veldaanbieder is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related