DANIËLLA VAN HEERDEN
Die e-Nuus-leser en haar fotograafman, CORNÉL, het vroeër vandeesmaand hul tweede dogtertjie gehad. LEILANA is op 8 Maart in die Life Flora-hospitaal in Roodepoort gebore.
“Dit bly maar net ’n onbegryplike wonderwerk om die mensie wat jy nog die vorige aand in jou