Huisgenoot

DIE EINDE VAN ’N ERA

WANNEER ’n mens sterf, kom ’n hele wêreld saam met jou tot ’n einde. Herinneringe wat jy ronddra en dinge wat jy in stand gehou het, is meteens daarmee heen.

In min gevalle is dit so duidelik sigbaar soos toe die 69-jarige Jerry Watt verlede maand in Kaapstad sy laaste asem op sy sterfbed uitgeasem het.

Jerry was 52 jaar lank ’n lid van Kaapstad se legendariese musiekgroep The Rockets. Drie geslagte Suid-Afrikaners het voete beweeg en hande geklap wanneer hulle hom met sy blink baadjie en pers kitaar op die verhoog dopgehou het.

The Rockets is al dekades lank ’n instelling in die plaaslike musiekbedryf.

Dié groep van vyf mans het klein begin op die Kaapse Vlakte, maar in latere jare die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot4 min read
Roes
JY HET sekerlik al ’n kis vol ou gereedskap gesien, of dalk ’n kar wat jare lank buite gestaan het? Jy sal opmerk hoe dele van die metaal se kleur begin verander of begin afskilfer het. Wanneer metale verweer of tot niet gaan, word dit korrosie genoe

Related Books & Audiobooks