Landbouweekblad

DIE WONDERKRAG VAN WATER

ELKE oggend pyl kinders van ’n skool op Bredasdorp reguit af op twee vistenks en bekyk wat oornag verander het. Dit is tenks met ’n verskil – met akwaponiese plante wat vir eie gebruik gekweek en vir ’n klein wins verkoop word. Dit is waarskynlik ook een van die eerste kere in Suid-Afrika dat akwaponika by remediërende onderrig ingesluit word.

Hierdie is ’n skool met ’n verskil: Die DS de Wet Skool vir Outisme is in 2017 deur me. Alta de Wet gestig om voorsiening te maak vir die eiesoortige behoeftes van kinders soos haar seun, Daniël. Die afgelope twee jaar speel ’n klein akwaponikastelsel wat ertjies, aarbeie, blaarslaai, spekboompies en kruie kweek, ’n sentrale rol in hul kurrikulum.

Al agt van die skool se leerlinge, wat van 8 tot 12 jaar oud is, is betrokke by die onderhoud van die akwaponikastelsel.

“Elke kind aanvaar verantwoordelikheid vir die plante. Hulle pluk die groente, voer die visse en maak die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related