Landbouweekblad

Pasta vir koeler dae

BOTTERSKORSIEEN-BOKMELKKAASLASAGNE

Botterskorsielaag

■ 1 middelslag-botterskorsie, geskil en in blokkies gesny
 ■ 30 ml olyfolie
 ■ Sout en swartpeper
 ■ 5 ml elk koljander en komyn
 ■ 375 ml hoenderaftreksel

Uie-en-bokmelkkaaslaag

■ 3 uie, fyngekap
 ■ 60 g botter
 ■ 15 ml bruinsuiker
 ■ Sout en swartpeper
 ■ 250 ml room
 ■ 2 stafies (200 g elk) bokmelkkaas, gekrummel
 ■ 1 pak (250 g) lasagnevelle
 ■ 180 ml gerasperde wit cheddarkaas
 ■ 1 wiel fetakaas, gekrummel

Voorverhit die oond tot 200 °C. Sit die botterskorsie in ’n oondbak of op ’n bakplaat en sprinkel die olyfolie oor. Geur met sout en peper en strooi die koljander en komyn oor. Oondrooster vir sowat 20-30 minute tot die botterskorsie gaar en goed gerooster is.

Terwyl die botterskorsie bak, braai die uie in die botter in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related