Huisgenoot

HARRY & MEGHAN UITGESKOP

EEN ding het mense oor koningin Elizabeth geweet: Haar woord was wet. As sy gesê het iets moet gebeur, het sy haar rug styf gemaak en nooit van haar plan afgewyk nie.

Toe sy dus in 2018 die geskiedkundige Frogmore Cottage as trougeskenk aan haar wroegende kleinseun Harry en dié se bruid, Meghan, gegee het, sou die jong egpaar sekerlik kon glo dit meen die huis sal vir ewig hulle s’n bly. Selfs nadat hulle Engeland se stof van hul voete afgeskud en Kalifornië toe getrek het.

Maar o wee, hulle het nie met Elizabeth se seun en troonopvolger rekening gehou nie.

Charles (74) het onlangs sy humeur so lelik vir sy jongste seun en skoondogter verloor dat hy hulle uit Frogmore Cottage – ’n statige vyfslaapkamerhuis eerder as ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related