Huisgenoot

HARRY & MEGHAN SE SWIERIGE SWANESANG

DIT was hul swanesang as werkende Britse koninklikes, en hulle het geweet alle oë sal op hulle gerig wees voor hulle einde vandeesmaand amptelik na Kanada verhuis. Hul “abdikasie” uit hul amptelike pligte is immers wêreldnuus.

En toe Harry en Meghan op Maandag 9 Maart opdaag by die Statebonderediens in die Westminster-abdy, een van die vernaamste geleenthede op die koningin se kalender, het die twee behoorlik gestraal.

Haar Majesteit het dit duidelik gemaak sy sou nie haar kleinseun en sy vrou se afwesigheid duld nie – hulle word eers einde Maart van hul koninklike pligte onthef en daar is verwag dat hulle dié laaste geleentheid sou bywoon.

Die paleis het kort voor die diens in ’n verklaring aangekondig die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe