Huisgenoot

SUUR VIR HUIS SUSSEX

DAAR was nooit ’n geleë tyd vir koningin Elizabeth II om van die toneel te verdwyn nie. Sy was die magneet wat haar familie bymekaar gehou het.

Maar vir prins Harry en Megan kon die tydsberekening van die koningin se dood nie slegter gewees het nie. Hul plek in die publiek se harte is die afgelope ruk broser as ooit.

By ’n onlangse geleentheid in Manchester, Engeland, het die skare Meghan uitgejou, en toe sy die Windsors in ’n onderhoud in die tydskrif The Cut gekritiseer het, het dit haar net nog meer ongewild gemaak.

Haar podsending, Archetypes, word ook deur baie mense as ’n selfbehepte dermsuitrygery beskryf.

Die Sussexe se openbare beeld is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl