Kort ná die begin van die vorige eeu kom voormalige teenstanders, aan Boer- en Brit-kant, bymekaar en begin bou aan ’n gesamentlike toekoms, asook om te sorg dat geneties meerderwaardige diere in Suid-Afrika geteel sal word.
Hierdie Stamboek-storie loop saam met ander baie belangrike stories. As jy jou oor teen die grond en naby die gemeenskap hou,