![f0066-01](https://article-imgs.scribdassets.com/7nbkf9j1ogaojrr3/images/fileNY9P8WFV.jpg)
ONS KEN HAAR MOS
As Ellie in The Last of Us laat sy gereeld die TikTok-gemeenskap gons. Maar waar het jy haar al voorheen gesien? O ja, sy was mos ook Lyanna Mormont in Game of Thrones.
In The Last (gegrond op die uiters gewilde 2013-videospeletjie) veg sy en haar bondgenoot Joel (Pedro Pascal) om oorlewing in ’n postapokaliptiese wêreld.