Huisgenoot

’N STUKKIE GESKIEDENIS

‘JY BEREIK NOOIT ’N PUNT WAAR JOU KENNIS VERSADIG IS NIE’

AS JY mooi daaraan dink, is oorlog een van die oudste beroepe. Die mensdom baklei al vir eeue aanmekaar – ons sien dit nou weer met die oorlog in Oekraïne.

My fassinasie met militêre geskiedenis het begin toe my pa vir my ’n boks gegee het met al my oupa se medaljes in. Hy het in die Tweede Wêreldoorlog in Noord-Afrika baklei. Daar was ook foto’s van hom in die boks. Dit het dadelik my belangstelling geprikkel, en ek het meer begin nalees oor die oorlog. Teen die ouderdom van 10 het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related