BESTE TYD VIR ’N KOEI OM TE KALF
Wanneer kry ’n koei die swaarste – in die winter as sy ’n jong kalf het of as sy swaar dragtig is? Dit is Bonsmara-koeie wat op die veld wei met slegs aanvullingslek wat vir hulle gegee word. Die plaas is in die Suid-Vrystaat.
Die koei kry beslis die swaarste tydens laktasie. Haar melkproduksie bereik