Kuier

Nuwe AVONTURE

'N Paar jaar gelede, lank voor haar uitdagende en ikoniese rol as Wendy/Ingrid/Silky in kykNET&kie se Arendsvlei, het Rehane Abrahams in 1997 in San Francisco in 'n lang oudisie-ry gestaan vir 'n rol in 'n Shakespeareproduksie.

Daar was letterlik 'n duisend mense, almal honger vir dieselfde paar rolle en dieselfde werk. Rehane was vasbeslote dat sy haar rol in die produksie wou hê… En met haar talent, toneelspelvaardigheid en kennis kry sy dit toe.

Dít was die oomblik toe Rehane, wat nou in Kaapstad se Woodstock bly, iets groots besef. Suid-Afrikaners, met ons vlak van opleiding en onderwys in die uitvoerende kunste en standaard van toneelspel soos wat sy by die Universiteit van Kaapstad (UCT) verwerf het, hoef hoegenaamd nie vir die res van die wêreld op die verhoog

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related