Die Kuier (8 Desember 2022) lyk awesome! Mag julle van krag tot krag gaan in die nuwejaar. God seën julle.
LOUISE
Hallo, , ek wil graag my mening gee oor die storie). Sjoe, wat 'n heartfelt storie. Ek was so geïnspireer daardeur. Sy (Carly) is 'n ware inspirasie, want hoewel sy blind is, neem sy steeds deel aan avonture en leef voluit. Wow, ons kan soveel by haar leer.