Huisgenoot

POSITIEF IN MY SEER

BY DIE veiligheidshek van een van die Kaapse stadskom se ouer en karaktervolste art decowoonstelle verwelkom hy ons op twee krukke.

Dis “hel seer”, gesels Pieter-Dirk Uys oor die knievervanging wat hy ’n week of wat gelede ondergaan het. Sy linkerknie is toegewikkel in ’n spesiale yspakbeenstut wat “baie help”, vertel hy, en hy doen elke dag oefeninge sodat hy ten minste teen Februarie weer op die been kan wees.

Dit kan nie maklik wees nie. Pieter-Dirk (77) het twee woonstelle bo mekaar, verbind deur trappe.

Buite is ’n klein ronde balkonnetjie. Onder die woonstel is ’n see van kannas, en agter hom verrys Tafelberg soos ’n 1 086 m hoë grys-en-blou skansmuur.

Hier in sy nuwe tuiste vertel op kykNET (meer op bl. 16).

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related