Huisgenoot

Wat is kreatiwiteit?

‘PALOEKA, was jy al ooit in Parys?” vra Palawa die kameelperd vir Paloeka die leeu. Palawa blaai deur ’n tydskrif en kyk na ’n foto van ’n groot stad. Sy gee ’n harde sug.

“Ja, ek dink ek was,” sê Paloeka.

“Regtig? Dit was seker wonderlik en mooi?” vra Palawa met groot oë.

“Dit was oukei. Dis ’n oulike dorp. Ons het eenkeer daar gestop toe ons op pad was Potchefstroom toe,” sê Paloeka en trek sy skouers op.

“Nee, man, Paloeks. Nie Parys in die Vrystaat nie – Parys in Frankryk,” help Palawa hom reg.

“O, nee, ek was nog nie daar nie. Ek het nie geweet daar is twee Paryse nie,” sê Paloeka en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related