LIGGING WES-KAAP
Naam: 1. Grashoek (Bredasdorp), 2. Hermanusheuwel (Klipdale)
Grootte: 4 000 ha
Eienaarskap: Trust en beslote korporasie (Hermanusheuwel)
Vertakkings: Graan (koring, hawer, kanola en gars), vleisbeeste (Angus, Bonsmaras), skape (Merino’s, SA Vleismerino’s) en melkery met Holsteins en Ayrshires
Grond- en veldtipe: Meestal Glenrosa en wasbank, asook Oakleaf en sandgrond
Reënval: 800 mm per jaar
KORTOM
■ ’n Sakbek met ’n verskuifbare sluisplaat vergemaklik die aftap van saad of graan uit ’n grootmaatsak en skakel vermorsing uit.
■ Sonpanele op dié vindingryke boer se plaas