Landbouweekblad

Bok- en skaapwerk maklik met hanteerder

nr. Theo du Plooy van Polokwane het altyd geweet die boubedryf is maar siklies van aard. Daarom het hy vroeg in sy loopbaan al beoog om ’n ander onderneming op die been te bring. Wildboerdery het vir hom sin gemaak, en dit het goed gewerk – tot die prys van skaars wild en kleurvariante sedert 2016 skerp begin daal het.

“Ek het gedink ek moet dalk na iets anders kyk vir die boerdery, maar nie beeste nie. Dit moes iets wees waarvoor ek die infrastruktuur kon benut wat ek vir my wild gebou het.”

Du Plooy het toevallig saam met mnr. Ruan Smit, ’n ou vriend en Boerbokteler van Polokwane, na nóg ’n Boerbokteler, mnr. Xander Deysel, ook van dié stad, se Boerbokke gaan kyk. (Deysel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related