Landbouweekblad

Laai vrag manalleen met boerehyskraan

Min dinge frustreer ’n boer soveel soos wanneer hy iets moet oplaai wanneer hy alleen is, maar dit nét te swaar is vir hom. Dan smag hy na hulp, of na ’n nuttige klein hyskraan soos dié wat deur mnr. André Cilliers, ’n deeltydse boer en sakeman van Krugersdorp, ontwerp is.

Cilliers het op ’n plaas by Lindley grootgeword, waarna hy die sakewêreld betree het. Hy het egter altyd sy eie boerdery begeer en het in 2014 deeltyds op ’n stukkie huurgrond op die plaas Kloofrus by Krugersdorp met vee begin boer. Daar het hy gou agtergekom hy het die aanleg om praktiese patente uit te dink en bou. Dit bespaar hom geld gemeet aan nuwe werktuie, wat sy klein boerdery nie kan bekostig nie, want hy glo

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit