Avontuur Afrika

'n Soeke na avontuur

Dag 1: Harare – Karoi – Magunje – Gache Gache

Dit was wonderlik om uiteindelik aan die gang te kom. Hierdie was een van die langste dae op ons reisplan, maar dit was nodig aangesien ons gretig was om die Zambezivallei te bereik en ons veldry-avontuur te begin. Ons roete het 55km se teer vanaf Magunje ingesluit. Alhoewel die pad in ‘n redelike goeie toestand was tot by Gache Gache, was daar ‘n paar baie slegte dele. ‘n Mens moet veral versigtig wees as jy ‘n waentjie sleep en op die uitkyk wees vir motorfietse en voertuie wat uit die vallei uit aankom.

Ons het 'n heerlike aand by 'n wonderlike kampplek deurgebring. Die geriewe moet nog voltooi word, maar die warm storte en spoeltoilette wat daar reeds is was eersteklas.

Dag 2: Gache Gache – Kariba – Matusadona (Kanjedza via Fothergill-eiland)

Na ‘n stewige ontbyt het ons ons gashere gegroet en die 62km-rit om die oostelike kom van die Karibameer tot by Chawara-hawe aangepak. Dit was voorwaar verfrissend om te sien dat daar nuwe winkels in Kariba is wat in die behoeftes van oorlanders

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Wenke Om KBV’s Te Onderskei
Maak ‘n kortlys van ‘n paar spesies, gebaseer op watter deel van die land jy jouself bevind. Bekyk die area goed vir tipiese habitatte soos ‘n rietbedding, vleilande of ‘n stofpad in die dorre Karoo en bestudeer dan die verspreidingskaarte in jou voë
Avontuur Afrika3 min read
Goed Op Dreef
Die lewe is ‘n reis wat deur mylpale gekenmerk word en soos ons deur sy kinkels navigeer, skryf ons die hoofstukke in ons persoonlike lewensverhaal. Dieselfde geld vir Avontuur Afrika. Alhoewel sommige uitgawes dalk as meer noemenswaardig as ander be
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens

Related Books & Audiobooks