Avontuur Afrika

Verborge skate en gebreekte brûe

rensoorgange in Afrika kan baie vinnig ‘n heerlike avontuur in ‘n nagmerrie laat ontaard en Zambië is geen uitsondering nie. As jy egter goed voorbereid is en weet wat om te verwag kan die frustrasievlakke redelik in toom gehou word. Vir ons Zambië-toer het ons die magtige Zambezi vanaf Kasane met die Kazungulaveerboot oorgesteek. Hierdie grensoorgang kan nogal oorweldigend wees, veral vir groentjies wat nie gewoond is aan die oënskynlike chaos wat deur die sogenaamde en ander wat wil help (teen ‘n stewige prys, natuurlik) veroorsaak word nie. Wat die ervaring nóg meer senutergend maak, is die feit dat jy jouself in vier lande

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Wenke Om KBV’s Te Onderskei
Maak ‘n kortlys van ‘n paar spesies, gebaseer op watter deel van die land jy jouself bevind. Bekyk die area goed vir tipiese habitatte soos ‘n rietbedding, vleilande of ‘n stofpad in die dorre Karoo en bestudeer dan die verspreidingskaarte in jou voë
Avontuur Afrika3 min read
Goed Op Dreef
Die lewe is ‘n reis wat deur mylpale gekenmerk word en soos ons deur sy kinkels navigeer, skryf ons die hoofstukke in ons persoonlike lewensverhaal. Dieselfde geld vir Avontuur Afrika. Alhoewel sommige uitgawes dalk as meer noemenswaardig as ander be
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens

Related