Huisgenoot

BLOUBESTIES vir die kosblik

NIE net is dié donkerblou bessies lekker nie; hulle is ook uitsonderlik goed vir jou. Hulle is amptelik superkos en doen dié beskrywing gestand op heelwat maniere. Hulle is superaanpasbaar en kan in soet én sout geregte gebruik word. Of jy smoothies maak of ’n deftige hoendergebak – of selfs ysies – met bloubessies gaan jou eetgoed ’n superheld wees, en al die kinders se kosblikke gaan leeg terugkom. Begin die jaar heerlik gesond met hierdie superresepte.

YSLOLLIES met BLOUBESSIES en AARBEIE

LEWER 6-8 LOLLIES / BEREIDING: 5 MIN. / GAARMAAK: 5-10 MIN. / VRIES: 4 UUR TOT OORNAG

• 375 ml (1½ k) vars of bevrore bloubessies
• 250 ml (1 k) vars of bevrore aarbeie
• 60 ml (¼ k) strooisuiker
• 500 ml (2 k) dikroomjogurt
• 250 ml (1 k) room, melk of klappermelk
• 5 ml (1 t) vanieljegeursel
• fyngerasperde skil van 1 suurlemoen

Hou 6-8 yslollievorms en 6-8 roomysstokkies byderhand.

1 Plaas die bloubessies, aarbeie en strooisuiker in ’n klein kastrol en verhit tot die suiker gesmelt is. Verwyder van die hitte en laat eenkant afkoel.

Plaas die bessiemengsel in die bak van ’n voedselverwerker

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related