Huisgenoot

OP ONS KNOPPIE KAN JY DRUKKIE

DIT maak nie saak hoe oud jy word nie – party dae is ’n stywe drukkie ál wat help. Ná ’n moeilike dag, wanneer alles skeefloop, wanneer seer aan jou deur kom klop – soms is al troos iemand wat jou ’n bietjie vashou.

Maar hoe gemaak as daar niemand naby is om jou daardie vertroostende drukkie te gee nie?

Die oplossing lê dalk net by Florence Letswalo se sakeplan: Sy en haar span bied professionele drukkies om die gemoed te lig.

Hul diens klink dalk laf en selfs ’n bietjie verdag – dít weet Florence (34) van Alexandra in Gauteng maar alte goed.

Maar sy wil almal wat in haar idee twyfel een drukkie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Verlede jaar was daar tussen 100 en 150 flaminke in Chili se Los Flamencos-reservaat, maar vanjaar is net 15 tot 20 van die voëls daar gewaar. Wetenskaplikes van die reservaat probeer nou met behulp van satelliete uitvind waarheen die res van die fla
Huisgenoot1 min read
Sy Ou Vlamme
Dié The Cosby Show-aktrise het in 1987 met Lenny getrou. Hulle is in 1991 uitmekaar. ’n Dogter, Zoë, is uit dié huwelik gebore en die ouerpaar is steeds na aan mekaar. In 1991 het hy kortstondig met die Australiese popsangeres uitgegaan. Die jaar 199

Related