Huisgenoot

Kenna in die rooi rok

KENNA is op ’n dubbele high.

Al die spanning van Maandag se hof toe moet gaan is gekanselleer.

Daai simpel vrou van oorkant die pad het toe tog maar haar teisteringsbevel teen Kenna teruggetrek. Die ou feeks. Kenna het glad nie so hard aan haar traliehek geruk en pluk nie.

Nou kan Kenna laatslaap tot middagete of selfs later as sy sou wou.

Daar is omtrent nie ’n neef of niggie in ’n ouetehuis wat nie vanaand gebel is nie. Selfs Ouma Tolla wat hygend lê en wag vir die graf op 102 jaar. En dis toe net Kenna se 20 minute van skree omdat sy so bliksems goed voel! En omdat Ouma Tolla met gehoorknoppe en al nie eintlik kan hoor nie. Ja, Ouma Tolla het ook nou haar afleweringsnuus uit die Piksig gekry. Kenna lag en gesels hard en oopmond. Die verligting is net te groot.

Vanaand laat die simpelste twak op televisie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related