OM VAN TE KEKKEL
Juffrou vra die klas wat hulle gunstelingdier is.
Jannie se hand skiet op.
“Gebraaide hoender!”
Juffrou het nie daarvan gehou nie en vra vir Jannie wat sy gunsteling- lewendige dier is.
“Hoenders, want ons kan hulle braai,” laat hy hoor.
Juffrou verander toe maar die onderwerp en vra die