Landbouweekblad

Briewe

AARTAPPELS: GEE ONS KRAG IN DIE KERSKOUS

Suid-Afrika het meer as genoeg aartappels vir die Desembervakansie én daarna, maar vir die bedryf is energiesekerheid heel boaan sy wenslys.

Daar is geen rede om bekommerd te wees dat daar dié somer nie slaptjips en aartappelslaai by die braai of gebakte aartappels op Kersdag sal wees nie. Anders as wat in onlangse mediaberigte beweer is, het Suid-Afrika eintlik ’n sterk aanbod van aartappels met belowende verwagtinge vir die volgende twaalf maande.

Aartappels Suid-Afrika se data wys die land het van 2017 tot 2021 jaarliks 2,6 miljoen ton aartappels geproduseer, met sowat 400 000 ton wat in dieselfde tyd jaarliks verwerk is. Anders as op die meeste markte kan Suid-Afrika die hele jaar lank aartappels verskaf. Dit dra tot ’n bestendige aanbod by.

Daar is ook genoeg produkte om in die vraag vir die vervaardiging van bevrore skyfies te voorsien, asook die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related