Huisgenoot

PRINSES DI UITGEKNIP

MENSE sê een van die dinge wat prinses Diana se skoonfamilie, die Windsors, teen haar gehou het, is die feit dat sy die kollig gesteel het by die vrou wat eintlik oor Brittanje se harte moes regeer: koningin Elizabeth II.

In die 1980’s en 1990’s, toe die koningshuis nie altyd in Brittanje baie gewild was nie, was Diana die een adellike op wie die massas verlief gebly het.

Nou, meer as twee dekades later, is dit byna asof dieselfde verskynsel hom afspeel.

Want hoewel die hoofkarakter van The Crown eintlik die ontslape koningin moet wees, is dit die aktrise Elizabeth Debicki in die rol van Diana wat almal aan die praat het, eerder as Imelda Staunton, die veteraanaktrise wat Elizabeth II speel.

Haar kragtoer in die vyfde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related