Huisgenoot

VAL VAN DIE VALSE ‘REDDER’

DIT was die soort sprokiesverhaal wat Wall Street se wolwe uit afguns laat huil het. Op net 30 jaar was die aantreklike Elizabeth Holmes ’n selfgemaakte miljardêr. Haar selfverklaarde en uiters winsgewende sending was om lewens te red deur die geneeskundebedryf drasties te verander – en groot beleggers het behoorlik oor hul voete geval om op haar wa te klim. Die gewese Amerikaanse minister van buitelandse sake Henry Kissinger; die mediabaas Rupert Murdoch; die grootkoppe van Walmart – almal wou deel wees van haar rewolusie.

Die bloedtoetsmaatskappy wat sy gestig het, Theranos, was teen 2014 sowat $9 miljard (R100 miljard) werd en Elizabeth het rojaal geleef.

Maar toe, in 2015, begin haar sprokie in duie stort. En gaandeweg is sy ontmasker as ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related