1 Op die ouderdom van 14 is sy nou in haar eerste fliek te sien – en dit nogal in ’n hoofrol teenoor Jason Momoa van Aquaman.
In Netflix se speel sy Nemo, ’n jong meisie wat met die skielike verlies van haar pa moet saamleef. Wanneer sy in haar slaap die droomwêreld betree,