Landbouweekblad

Hier kraai bok koning

Bokke was nog altyd deel van sy lewe, vertel WA Hugo wat saam met sy vrou, Lillibet, en hul vier kinders, Benjamin, Judah, Joseph en Sion, op hul plaas Bettiesville naby Lambertsbaai woon. WA het gereeld by sy oupa en ouma op Calvinia gekuier, wat altyd ’n klein kudde gehad het. Bokmelk en bokbotter was deel van die huishouding. Sy ouma het tot in haar 80’s ’n bok gehad wat daagliks vir die huis gemelk is.

Toe Lillibet en WA – wie se voorgeslagte in die Brandvleidistrik geboer het – ontmoet, was daar nie meer familiegrond nie. WA se hart en siel is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related