Só sê ’n varkboer
Die Heins-familie van Stellenbosch is bekend as wyn-en-varkboere. Heidi de Villiers (née Heins) vertel hoe hul Duitse afkoms — haar grootjie was ’n Duitse immigrant — hul liefde vir varkvleis aanvuur.
Vertel van jul varkboerdery, wat al meer as 60 jaar oud is.