TV Plus Afrikaans

Sê jou sê

Die Engelse onderskrifte op Muvhango is so power, dit kan net sowel weggelaat word. Leer bietjie die tenses eers, asb. – Anoniem per SMS

Ek sukkel self soms met Muvhango se onderskrifte en dis ’n gewilde program onder Afrikaanse kykers. Maar ek het simpatie met mense wat onderskrifte verskaf – dis moeilik en word teen ’n vinnige pas geskryf. Ek kan verstaan hoe foute kan inglip. Dit neem

ONS WENNERS

Dis so lekker wanneer ons ons lesers kan bederf met pryse omdat hulle die tydskrif koop. Dis hoe ons dankie sê vir jul getroue

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 18:30
@SKEEMSAAM @SKEEMSAAM3 @SKEEMSAAM H Weekdae SABC1 (*191) 09:30; SABC2 (*192) 13:00 O Sondae SABC1 09:30 Mosebjadi het die pynlike waarheid aanvaar dat hulle arm is, Jacobeth was tussen twee vure oor uitdienstreding, en Pretty was oorstelp t
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related Books & Audiobooks