Landbouweekblad

Skiet jou kortspel tekort?

In die spel gholf is dit nie die een wat die langste dryfhou kan slaan wat noodwendig die toernooiwenner is nie. Indien dit só was, sou die naam Carl Cooper (met die langste dryfhou van sowat 720 m) bekender gewees het as Tiger Woods.

Om dus ’n gholftoernooiwenner te wees, moet jy hard werk aan jou kortspel, oftewel kap- en sethoue, terwyl jy steeds dryfhoue goed tref en reguit slaan. Die kortspel in beesboerdery is om verse vroeg te laat kalf (kaphoue) en weer binne minder as 400 dae beset te kry (sethoue). Kry jy dit winsgewend

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related Books & Audiobooks