TV Plus Afrikaans

Wie is Deirdre Wolhuter?

SABC2 / *192 / Weekdae 18:00

Jy ken Mariaan dalk as die hardvogtige en gemene vrou met wie niemand mors nie, maar Deirdre Wolhuter is glad nie soos haar karakter nie – wat die uitbeelding van Mariaan selfs meer opwindend vir haar maak. En hoewel sy reeds sewe jaar lank die pad met Mariaan stap, is sy nooit verveeld nie.

’n Mens kan sê Mariaan hou almal – die aktrise wat haar vertolk ingesluit – op hul tone. “Mariaan is ’n ma en vrou wat uiters lojaal en beskermend teenoor haar gesin is, in so ’n mate dat sy geen perke ken wanneer dit kom by die redding

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s
TV Plus Afrikaans3 min read
Nuut Elke Seisoen
Hou jy van die idee van ’n program, maar wil nie nog inhaal nie? Kom na Showmax. Elke seisoen van sy antologiereekse bied jou nuwe gesigte of ’n nuwe agtergrond in losstaande seisoene. Moenie dié antologiejuwele vandeesmaand misloop nie. Dié program
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca

Related