Avontuur Afrika

Die land van droogte & genade

Daar is iets omtrent die Kgalagadi Oorgrenspark wat ‘n mens weer laat voel soos ‘n mens. Die barre skoonheid van die droë landskap tref jou soos ‘n vuishou. Plotseling besef jy dis genadeland.

Daar is iets van díé streek wat die diepte in jou hart bepaal en die lus vir die lewe weer diep in jou siel aanwakker. Hier vind jou siel vrede en jou wese vreugde.

Híér is iets van daardie deel se sterre wat mens se hart kos gee. Jy vind iets in die skyn wat vreugde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
Avontuur Afrika
Uitgewer: Anton Willemse Redakteur: Liana Reiners Hoof van ontwerp: Simone Anderson Redaksionele konsultant: Louis Krouwkamp Verkope: Anton Willemse Jacqui Rowe Medewerkers: Andy Wassung Colin Mileman Dirk Smit Grahame McLeod Manie van der Merwe Mic
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250

Related