ie agterkant van oom Carl van der Merwe se King Air voel skielik veel kleiner as wat dit werklik is, noudat die ligte vliegtuig kwaai begin bokspring in die sterk lugstrome van ’n snikhete somersdag. Die jintelman-stigter van die reuse-AL3-groenteboerdery van Limpopo lyk heel rustig agter die stuur. Vroetel hier, verstel daar. En ek herinner myself dat die oubaas darem ook ’n gesoute spuitvlieënier is.
Turbulensie
Oct 28, 2022
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days